top of page
  • Facebook Social Icon

KERK DIENSTE

SONDAE OGGENDE OM 9:30

“MOENIE DIE WAARHEID PROBEER VERANDER NIE,

MAAR LAAT DIE WAARHEID JOU VERANDER"

Here's my heart Lord!
16:27
Goeie Vrydag - Kruisiging
Hou jou oë op Jesus!
34:10
Sondagdiens 3 Maart 2024
45:38
Sondagdiens 25 Februarie 2024
43:50
Sondagdiens 18 Jan 2024
30:48

VISIE

BEREIK DIE OLIFANTSRIVIER EN VERDER

VISIOENE

ERVAAR

DROME

PROFESIEË

SKRIF

Die wat bymekaargekom het, vra Hom toe en sê: Here, gaan U in hierdie tyd die koninkryk vir Israel weer oprig? En Hy antwoord hulle: Dit kom julle nie toe om die tye of geleenthede te weet wat die Vader deur sy eie mag bepaal het nie;  maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem (Vredendal) sowel as in die hele Judéa (Olifantsriviervallei) en Samaría (Namakwaland) en tot aan die uiterste van die aarde.

HANDELINGE 1:6-8

bottom of page