top of page

SELGROEPE

Huisgroepe is omgee groepe waar jy die geleentheid kry om bedien te word en later weer die geleentheid gaan kry om ander te bedien.
VREDENDAL

 

Danie Basson

082 802 8411

VANRHYNSDORP

 

Johann Engelbrecht

083 633 0612

 

KLAWER

 

Aida Binneman

082 805 5885

LUTZVILLE

 

Dana Swanepoel

072 376 2870

VREDENDAL VROUE
 
Maureen Eygelaar
082 909 9808
 

1 JOH 2: 12 - 14

Ek skryf aan julle, my kinders, omdat die sondes julle vergewe is om sy Naam ontwil. Ek skryf aan julle, vaders, omdat julle Hom ken wat van die begin af is. Ek skryf aan julle, jongmanne, omdat julle die Bose oorwin het. Ek skryf aan julle, kinders, omdat julle die Vader ken. Ek het aan julle geskrywe, vaders, omdat julle Hom ken wat van die begin af is. Ek het aan julle geskrywe, jongmanne, omdat julle sterk is en die woord van God in julle bly en julle die Bose oorwin het.

bottom of page